Jaarboeke

Fisika en Chemie onderwys 410


 
Modulekode JPC 410
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Die volgende temas: Toepassing van vektore in een en twee dimensies in die studie van beweging en kragte. Newton se wette. Momentum, arbeid en energie, golwe, klank en lig. Elektrostatika, elektriese stroombane, magnetisme, elektromagnetisme, atoomstrukture, chemiese binding en reaksies, stoigiometrie, energie en chemiese verandering, reaksietempo, chemiese ewewig, elektrochemiese reaksies, ideale gasse. Eienskappe van materiale soos bevat in die skoolkurrikulum.

Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences